Previous Page  10 / 133 Next Page
Information
Show Menu
Previous Page 10 / 133 Next Page
Page Background

CANOLA

PRODUKSIEHANDLEIDING

PRODUCTION GUIDE

viii

PREFACE 3

Following more than 20 years of active involve-

ment in the canola industry and being part of

the significant growth in all aspects relating to

canola, it became essential to update and adapt

the Canola Production Guide again. In the

second edition of 2013, I mentioned that liaison

with foreign institutions and experts contribut-

ed to more depth in local canola expertise. It

remains a process that will continue, but it also

creates opportunities to do things pro-actively.

In 2015, various PRF experts attended the 14th

“International Rapeseed Congress” in Canada,

while the PRF presented its first material inter-

national Canola Symposium in South Africa in

2016. Various international speakers attended

that symposium.

The themewas: “Growinga5-tonnecanolacrop”

and it stimulated many activities. The regular

liaison and visits to, inter alia, the “US Canola

Association” of America, “Canola Council of

Canada”, “Red River Valley Agricultural Research

Centre” in Fargo, North Dakota where most of

the sclerotinia research takes place, as well as

international seed and chemical companies,

contribute largely to the regular updating of a

document like the Canola Production Guide.

In 2013 I referred to goals (2015: 50 000

hectares and 75 000 tonnes) and it is very

encouraging to highlight the progress since

then, despite some setbacks that we also

suffered. Following the production of 123 500

tonnes on 95 000 hectares in 2014, the PRF

decided to adjust, cautiously and with certain

reservations including concerns about the

arrival of Roundup Ready Canola in South

Africa, its canola objectives for the 2020

production season to 150 000 hectares and an

estimated 250 000 tonnes.

VOORWOORD 3

Na meer as 20 jaar van aktiewe betrokkenheid

by die Canolabedryf asook die groot groei

in alle fasette daarvan, het dit weer nodig

geword om die Canola produksiehandleiding

na te gaan en aan te pas. Met die 2de uitgawe

in 2013 het ek gemeld dat die skakeling met

buitelandse instansies en kundiges bygedra het

tot groter diepte in plaaslike canolakundigheid.

Dit bly ’n voortdurende proses en skep ook die

geleentheid om pro-aktief op te tree.

In 2015 het etlike kundiges van die PNS die 14de

“International Rapeseed Congress” bygewoon in

Kanada en in 2016 het die PNS sy 1ste werklike

internasionale canola simposium in Suid-Afrika

gehou met etlike internasionale sprekers.

Die tema van die simposium was: “Growing

a 5-tonne canola crop” wat baie stimulerend

ingewerk het op vele aktiwiteite.Die gereelde

skakeling met en besoeke aan die “US Canola

Association” van Amerika, “Canola Council of

Canada”, “RedRiverValleyAgricultural Research

Centre” inFargo, NoordDakotawaar diemeeste

sclerotinia navorsing gedoen word, asook

internasionale saad en chemiese maatskappye

dra grootliks by daartoe dat ’n dokument

soos die Canola Produksiehandleiding gereeld

opgedateer moet word.

In 2013 het ek na mikpunte verwys (2015: 50

000 hektaar en 75 000 ton) en dit is inderdaad

baie bemoedigend om die vordering sedert

2013 uit te lig, hoewel dit soms met terugslae

ook gepaard gegaan het. Na die produksie

van 123 500 ton op 95 000 hektaar in 2014 het

die PNS besluit om, met sekere voorbehoude

waaronder die koms van Roundup Ready

Canola na Suid-Afrika, sy canola mikpunte vir

die produksie seisoen van 2020 tot 150 000

hektaar en ‘n tonnemaat van 250 000 ton

aan te pas.